Luister na die gedigte van Koos Doep


Koos du Plessis was eerstens bekend as musikant. Maar dié geliefde liedjieskrywer was ook ’n digter uit wie se pen daar twee bundels verskyn het. Ons luister na sy mooi musiek én gedigte, soos voorgelees deur Johann Nel.