Haidee loop ‘n oud-fotoverhaalheld raak


Tom van Wyk het in die 70s die rol van Dr Bill Savage gespeel in die fotoverhaal, Louise. Haidee het hom onlangs by ‘n geselligheid in Bellville raakgeloop en hom sommer daar en dan uitgevra oor sy dae as fotoverhaal-akteur.

Hier is foto van Tom soos hy vandag lyk. Hy sê hy het destyds meer geld met sy deeltydse werk as fotoverhaal-akteur gekry as sy heeltydse werk as motorverkoopsman.

Tom van Wyk as Dr Bill Savage in die fotoverhaal, Louise.

Tom van Wyk as Dr Bill Savage in die fotoverhaal, Louise.

Tom en die verpleegster, Louise, op die voorblad van die boekie.