Hussein Samsodien, Kaapse fesmaker


Hussein Samsodien in sy werkswinkel

Hussein Samsodien is die enigste man in Afrika sê hy, wat nog kofias, oftewel ‘n fes, maak.

Haidee Muller het by sy werkswinkel gaan kuier om meer uit te vind hieroor.