Ontmoet Antie Maggie (99)


Haidee Muller kuier by Antie Maggy van der Horst. Sy is die oudste oorlewende leerder van die Athlone Skool vir Blindes. Die skool is vanjaar 90 jaar oud. Antie Maggie is 99. Sy het vir Haidee ‘n paar gesange gesing.

Antie Maggie by die 90 jaar vieringe van die Athlone Skool vir Blindes