Liefdevolle miniatuur donkie
Martelize Brink was onlangs by die Groot Plaasproe. Sy het daar met boer Deon Vlok van Rietmondspoort gesels oor sy miniatuur donkies en perde. Die donkies is elkeen meer as R80 000 werd!
Kyk hieronder op die video hoe vry die liefdevolle klein donkie met sy baas. Hy kan het nie genoeg kry om sy gevreetjie teen sy baas se arm te druk nie! Hy soek eenvoudig die kontak met sy baas.