Mongolië se ysfees laat jou nie koud Home Kuns Wetenswaardig Gepubliseer op 20/01/2016. 20/01/2016 Mense is wonderbaarlik kreatief – ook met ys. Kyk net hoe mooi en groot kunswerke word uit ys geskep in Mongolië en ander ysfeeste. ‘n Hele gebou van ys op die Sapporo-Japan-ysfees. Kan jy dit glo – alles uit ys! Ystorings by die bekende Harbins ys-fees. Diere uit ys by die ysfees by Khuvsgul-meer Hier is meer inligting oor Mongolië se winter- en ysfeeste.