Mooiste Dar es Salaam, deel 3
Hier is ‘n voorsmakie van die derde en laaste aflewering in die reeks wat Terrance April saamgestel het vir Reis Sonder Grense ná sy besoek aan Dar es Salaam. Luister Saterdag net na 11:00 na die derde aflewering.
As jy dit misgeloop het: hier is die skakels na Mooiste Dar es Salaam, deel 1 en deel 2.

En dan het ‘n mens n huisie by die see, of in die geval, op ‘n eiland! Die eilande van Dar es Salaam is prentjiemooi!

‘n Suid-Afrikaanse hotel in Dar es Salaam kan spog met ‘n unieke boustyl en versierings wat eie is aan Tanzanië