My Mooi Dorp: 4 dinge wat jy moet weet

In die 7e episode van My Mooi Dorp gesels ons oor die vier dinge wat jy móét weet om as gemeenskap met jou munisipaliteit saam te werk. Luister na die vorige programme: Dorpe6: Hoe kan gemeenskap en munisipaliteit saamwerk?