‘n Bloedrooi maan
Die langste maansverduistering van die eeu was die nag van 27 Julie sigbaar. Die maansverduistering word bloedmaan genoem omdat die maan rooi vertoon.
Luister
Die span van Sterre en Planete gesels oor die maansverduistering wat aan die einde van Julie plaasvind. Willie Koorts bespreek die verskillende stadiums van die verduistering, en wat die verskil is tussen ‘n maansverduistering en ‘n sonsverduistering. Daar is ook inligting oor ‘n moontlike meteoor wat oor dele van Noordwes gesien is.
Die span gesels breedvoerig oor sonsverduisterings, en wat die verskil is tussen ‘n son- en maansverduistering. Hulle verduidelik ook waar die term bloedmaan vandaan kom.
Kyk na die artikel met ‘n video waar die 4-uurlange maansverduistering to 1 minuut versnel is:
https://scroll.in/video/888351/watch-the-longest-blood-moon-eclipse-of-the-century-in-time-lapse-videos
Meer oor die bloedmaan: https://www.bbc.com/news/science-environment-44945452
Kyk na die besondere bloedmaan-foto’s vanoor die wêreld:
https://www.timeslive.co.za/sunday-times/lifestyle/2018-07-30-in-pictures–7-incredible-blood-moon-photos-from-around-the-world/
Hier is enkele foto’s oor die maansverduistering.