‘n Prima ballerina met Alzheimer’s luister na Swanemeer, en onthou…


#PrimaBallerina #MartaCGonzalez ly aan #Alzheimer’s. Maar toe sy na ‘n opname van Swanemeer luister, onthou sy die choreografie. Beleef die elegansie, en die patos.

Marta Gonzalez Valencia in haar jeug