Anet se katte en Zelda se honde


Anet Pienaar-Vosloo en haar katte

Hulle is twee bekendes wat daagliks uitreik na mens én dier.

Anet Pienaar-Vosloo en Zelda la Grange vertel vir Lizma van Zyl hoe hulle ondanks hulle besige lewe, steeds tyd maak vir hulle geliefde troeteldiere.

Zelda la Grange se Che en Eva

Anet en Zelda is ook nou betrokke by dierewelsyn, en deel die kwessies waaroor hulle passievol is.