Dié wit Italiaanse bees is gróóót


Die groot wit Italiaanse bees en sy base.

Willem Wagener gesels met Martelize Brink oor die geskiedenis van die Romagnola Italiaanse beesras, en hoe dit in Suid-Afrika beland het by die onlangse Groot Plaasproe. Sestien verskillende beesrasse was by dié geleentheid te sien.

Die Romagnoloa beesras is ‘n baie ou beesras, baie groot, sterk en gehard en word deur kruisteling gebruik om ander beesrasse se vleisproduksie te verhoog.

Enkele fotos’ van dié oer en sterk beesras