‘n Veghond gee liefde vir oues


Kan dit veilig wees om twee huissoek-honde van die dierewelsyn én ‘n pitboel terrier uit te neem op ouetehuis besoek? Dis mos nie om dowe neute dat die pitbull ook as veghond bekend staan nie? Tog gebeur dit in Port Elizabeth by die Home Sweet Home ouetehuis. Mariska Spoormaker het saamgegaan toe Marizanne Ferreira, pitbull-eienaar,en Cathryn Schmetzer van die Baaise Dierewelsyn met die honde gaan kuier het.

Marizanne Ferreira, pitbull-eienaar (links) en Cathryn Schmetzer van die Baaise Dierewelsyn met die honde gaan kuier het. Foto: Heilie Combrincj

Categories