Skeurtandhaaie en toerisme?

Wat het skeurtandhaaie en duikers met toerisme te doen? Inderdaad baie meer as wat jy dalk ooit kon vermoed. Meer oor die skeurtandhaai Haaie is in die wetenskaplike klas Chondrichthyes en is seevisse met ‘n kraakbeen skillet. Die sub-klas, Elasmobrachii sluit ook rogge en pylsterte in. Haaie word ook gekenmerk deur hul 5 – 7 kieusplete weerskante en net agter hulle koppe. Daar is meer as 470 verskillende spesies en die grootste haai is die walvishaai wat tot 12 meter lank word. Die Two Oceans Aquarium hou skeurtandhaaie aan, en so ook baie ander akwariums in die wêreld. Skeurtandhaaie kom aan ons Suid-Afrikaans kus voor en is ook bekend as ‘grey nurse’ haaie in Australië en ‘sand tigers’ in Amerika. Gedurende November en Desember kom skeurtandhaaie by mekaar om die riwwe in die Oos Kaap en Suid KwaZulu-Natal om te … Continue reading Skeurtandhaaie en toerisme?