Erfenis rose is volrond, geurig en gehard


Erfenis-rose is meer gehard as moderne, geteëlde rose. Dit benodig minder water, geen gesnoei en groei eintlik wild. Die vorm van die knoppe is groot en los, en nie piramiedvormig soos moderne rose s’n nie. Dis ook dikwels meer geurig. En is selfs in die dae van die HOIK en VOC gekweek as voeding vir matrose omdat dit baie vitamien C bevat.
‘n Rooskenner, Ria Gilbert, het op Oggend op RSG met Martelize Bring gesels.

Luister hier na die onderhoud.

‘n Paar voorbeelde van hierdie mooi outydse rose: