Hoe jag walvisse soos Orcas in Valsbaai?


Dr. Melissa Boonzaaier-Davids, ‘n marienebioloog en ekoloog wat spesialiseer in ongewerwelde seediere, praat oor die jaggewoontes van walvisse.

 

Dr. Melissa Boonzaaier-Davids, ‘n marienebioloog en ekoloog wat spesialiseer in ongewerwelde seediere, praat oor die brein van ‘n walvis.

Orcas