Hoe oud is die aarde?


Hoe oud is die aarde en hoe word die ouderdom wetenskaplike bepaal? Is die aarde sowat 6000 jaar oud, of miljoene jare? Hoe weet ‘n mens wat om te glo? Word die ouderdom volgens meer as een manier wetenskaplik bepaal? Kan ‘n mens enige berekeninge oor die aarde maak sonder om sy plek in die sonnestelsel en melkweg in berekening te bring?

Wetenskaplikes beantwoord dié en ander luisteraarsvrae in Hoe verklaar jy dit? Die ander vraag wat beantwoord word, is:

Kan dit visse en paddas reën?