Krokodil-koors


Na hierdie video van ‘n krokodil wat byna heeltemal uit die water spring het ons iets nuuts om bang voor te wees. Trevor Frost is die man wat die video geneem het – gaan kyk gerus na sy Instagram blad – duidelik het hy ‘n interessante lewe. Hier is nog ‘n video geeneem na ‘n maandlange ekspedisie op die spoor van soutwater krokodille.