Hoe word hommeltuie in landbounavorsing gebruik?

Landbou, Vrydag 22 Junie 2018 – Hoe word hommeltuie in landbounavorsing gebruik? Chris Viljoen bespreek hierdie aspek, asook die volgende in Landbou op RSG: – ’n internasionale inspeksie- en sertifiseringsbedryf en – die 27 nuwe koejawelseleksies wat op Nelspruit geteel is, en in 2019 behoort te dra. – By die RPO-kongres in die Noord-Kaap het vroue verneem hoe hulle persoonlikhede in vier kleure geklassifiseer kan word. Laai Af (14 048KB) Teken in met iTunes Luister