AgriSA en ANC se vergadering oor gronddebat


Landbou: Maandag 12 Maart 2018

Prof. Charlie Reinhard vertel van die maatreëls wat plante inspan om hulleself te verdedig teen natuurlike vyande.

Steven Barnard gesels oor die suksesvolle FarmerKidz-projek.

En Omri van Zyl van Agri SA praat oor ‘n vergadering wat met die ANC gehou is oor die gronddebat.