Luisteraars se foto’s


Kyk na enkele van die interessante foto’s wat deur luisteraars geneem is.

Sterrehemel. In helder skoon Oos-Kaapse lug suid van Lady Grey sien mens duisende sterre meer as byvoorbeeld in die besoedelde lug van Gauteng. Datum: 19 Julie 2017. Sender John Matthew.

Perde-prag.’n Pragtige lippizzaner in aksie tydens n vertoning by die Spier op Stellenbosch. Datum: 18 Julie 2017.Sender: Andre Cronje.