‘n Mol is nie sommer net ‘n mol nie


Het jy al gewonder hoekom is botter so hard en margarien sag? Die maklike antwoord is dat margarien se smeltpunt van so ‘n aard is, dat dit reeds by yskastemperatuur begin smelt en dus sag is. Botter het ‘n baie hoër smeltpunt.

Van botter na molle…….’n mol is nie sommer net ‘n mol nie. Daar is die gewone molle wat hopies maak, die duinemolle, en hulle is planteters. Dan is daar die kruipmolle of goue molle, wat horisontaal loop, net onder de oppervlak en hulle is insek-eters.

Luister hier verder na die botter/margarine-storie en ook die molle-storie.

 

Goue mol

Wat anders as molshope?