NASA maak plan om te keer dat asteroïde Aarde tref


Hoe gemaak om ‘n asteroïde af te weer wat reguit op die Aarde afpeil? Die Amerikaanse ruimteagentskap, NASA het ‘n plan beraam! Melissa Tighy het by ‘n senior navorsingsgenoot by die Suid-Afrikaanse ruimteagentskap, Dr Pieter Kotze hieroor gaan uitvind.

Klik hier: https://www.iono.fm/e/450078

Lees ook dié interessante artikel in NewScientist:
https://www.newscientist.com/article/2122612-if-an-asteroid-hit-london-only-3-of-deaths-would-be-from-impact/