Wat gaan aan met my grasperk?


Sondag 10 Maart 2019

Wat is daardie eienaardige verskynsel op ‘n luisteraar se grasperk? Hoekom het haaitande wat in Bathurst in die Oos-Kaap gevind is, behoue gebly en nie verdwyn nie? As jy oor die see uitkyk, kan jy sien of die aarde rond is?