Van waterlewende voorouers tot die mens?


Wat is ‘n Afrika-aartappel?

Hoe lank bly insekte-middels giftig in die tuin?

Deur watter stadiums van ewolusie het ons waterlewende voorouers ontwikkel tot by die vroegste menslike wesens?

En hoe raak ‘n mens van lastige blaaspootjies ontslae?

Kundiges beantwoord dié vrae in Hoe verklaar jy dit?, aangebied deur Chris Swanepoel.