Waarom gaan dennebome dood, maar bloekoms loop uit as jy dit afkap?


Hoe verklaar jy dit? Sondag 20 Augustus 2017

Wetenskaplikes bespreek die volgende sake:

  • Watter veranderings het die pootlose akkedis ondergaan om te kan oorleef?
  • Duisende jare gelede was Robbeneiland vas aan die Wes-Kaapse skiereiland. Is daar vandag enige noemenswaarddige genetiese verskille tussen die akkedisse op die eiland en dié by Bloubergstrand?
  • En hoekom gaan dennebome dood as ‘n mens dit afkap, terwyl bloekombome weer uitloop?

9985987 – eucalyptus trees