Waarom kniel vlakvarke as hulle wei?


Hoe verklaar jy dit? Sondag 22 April 2018

Die vrae wat die span wetenskaplikes in dié aflewering beantwoord, is:

  1. Wat bedoel wetenskaplikes as hulle sê dat die heelal op ‘n mespunt gebalanseer is?
  2. Waarom word honde nie afgeskrik deur die reuk van vrot kos nie en eet hulle dit selfs sonder om siek te word?
  3. En hoekom kniel vlakvarke as hulle wei?