Kies watervoëls net sekere damme?


‘‘n Ander dam se eende’ kry nuwe betekenis in die vraag aan wetenskaplikes in Hoe verklaar jy dit?: Hoekom sit watervoëls net op sekere damme?

Suid-Afrikaanse watervoëls

Die ander vrae sluit in:

  • ‘n Suid-Afrikaanse krap

    Kry ‘n mens krappe langs die Weskus?

  • ‘n Groengrys boompadda

    En kan paddas van kleur verander en in bome klim?

  • Navigeer muskiete op klank, lig, velreuk of koolsuurgas?