Kan verkleurmannetjies swem?


Hoe verklaar jy dit? – Sondag 25 Februarie 2018

Wetenskaplikes beantwoord luisteraarsvrae in dié program saamgestel en aangebied deur Chris Swanepoel. Die vrae is:

  1. Het mikrogolwe enige uitwerking op skimmel op kos?
  2. Watter rol speel patrone in die natuur?
  3. En kan verkleurmannetjies swem?