Die gevolge van die ANC se 2 sentra van mag


Praat Saam: Maandag 15 Januarie 2018

ANC-president Cyril Ramaphosa erken die strukture van die party is verswak, en vertroue in die ANC het gekwyn, wat ‘n skeuring veroorsaak het tussen partyleiers en kiesers. Hoe het die twee sentrums van mag in die uitvoering van beleid en dienslewering tot hierdie spanning bygedra?