Hoe werk georganiseerde misdaad?


Vroeër die jaar is drie verdagtes is in hegtenis geneem in verband met ‘n skietvoorval by ‘n nagklub in Kampsbaai in Kaapstad. Twee mense is gewond tydens die voorval in die vroeë oggendure. Die saak hou verband met die sogenaamde onderwêreld en ‘n sindikaat wat nagklubsekuriteit in Kaapstad bied. Martelize Brink kyk na georganiseerde misdaad en misdaadsindikate.