Gigaba se ondersoek na SAID ‘n bogtery?


Woensdag 8 November 2017

Die minister van Finansies, Malusi Gigaba, sê President Jacob Zuma het ‘n ondersoek na die Suid-Afrikaanse Inkomstediens goedgekeur. ‘n Afgetrede regter sal die ondersoek na die onderverhaling van belastinginkomste lei. Ons praat hieroor met die politieke en beleidsontleder prof. Erwin Schwella van die Skool vir Publieke Leierskap by die Universiteit Stellenbosch.