Holomisa oor grondhervorming


Grondhervorming is altyd ‘n vuurwarm onderwerp op enige platform. Dit was vanoggend ook die fokus op die Monitor-verhoog by Aardklop vanwaar die span die week regstreeks uitsaai. Die gaste, UDM-leier, Generaal Bantu Holomisa en Theo Boshoff, hoof van Agbiz se afdeling regsintelligensie het verskeie uitdagings ontleed en ook die suksesse wat tot dusver behaal is…