Korrupsieklagtes: wat kan ons verder verwag?


Verskeie mense het die afgelope tyd in die hof verskyn in verband met korrupsie-aanklagtes – ons kyk na wat ons verder kan verwag wanneer die hofsake voortgaan;

Kenners sê dat mense wat ‘n stryd voer teen kanker, ook ‘n emosionele plan van aksie moet he; I

s jy bang vir haaie? Tydens Sharktober word mense aangemoedig om meer oor die roofvisse te leer en hulle nie te vrees nie…