Regstappe teen Pauw-boek kan méér korrupsie blootlê


Dinsdag 7 November 2017

Die uitgewers van die boek “The President’s Keepers” het die Staatsveiligheidsagentskap (SSA) se regsverteenwoordiger laat weet hulle gaan nie die boek van die mark onttrek nie, terwyl die familie van die SSA-baas Arthur Fraser nou ook met regstappe dreig. Heindrich Wyngaard praat hieroor met grondwetkenner prof. Pierre de Vos.