Die impak van rommelstatus…


Dinsdag 21 November 2017

Die impak van ‘n moontlike kredietafgradering na rommelstatus op die ekonomie, is dalk nie so groot soos almal vrees nie. Dit is die mening van ‘n beleggingsstrateeg van Old Mutual Multi Bestuurder, Izak Odendaal. Odendaal sê ten spyte van onstuimge internasionale politieke omstandighede en selfs onsekere politieke omstandighede op eie bodem, het markte nie drasties gereageer nie