Nuwe inkomstewette kan meer laat emigreer
Die voorgestelde wysigings aan die Inkomstewet, wat Suid-Afrikaners wat oorsee werk, van Maart 2019 sal belas, kan tot gevolg hê dat baie dit eerder sal oorweeg om te emigreer. Dit is die mening van die belastinghoof by Baker en Mckensie, Mark Preiss. Mètzi van der Merwe doen verslag.