Onderhoud met Ma Bam
Annie Bam is vandag 91 jaar oud. Sy is alombekend as Ma Bam. Sy is in Distrik Ses gebore en is in die jare sestig daar uitgesit en verskuif na die Kaapse Vlakte. Nege jaar gelede het sy teruggekeer na haar geboorteplek. Haidee Muller het by haar gaan tee drink.