Onmoontlik!

“Jy is eenkopskuif weg van die oplossing tot enige probleem.” Só sê Pieter du Preez, ‘n C6 kwadrupleeg wat in 2003 deur ‘n motor getref is toe hy op sy fiets gery het. Wat vir meeste mense die einde van al hulle drome sou beteken, het Pieter besluit sy drome het net verander. Sy ouers, vriende en dokters wou Pieter nie glo toe hy deur sy herstel begin praat van onafhanklik wees nie. Pieter du Preez het baie meer reggekry as om onafhanklikheid te wees; hy word 10 jaar ná sy ongeluk die eerste kwadrupleeg in die wêreld om ‘n vol Ysterman te voltooi. Hóé vra jy? Dis mos onmoontlik? Vir Pieter is niks onmoontlik nie. Maar die pad tot by die wêreld eerste was nie sonder baie uitdagings nie. Uitdagings wat vir meeste van ons die einde sou beteken. … Lees meer Onmoontlik!