Ons ‘geel’ DDN-stapper van die week is Elize Heath


Elize Heath van Pretoria, RSG-luisteraar en ons geel DDN-deelnemer van die week, skryf:

“Goeie Naand RSG & Kie

Wil van die geleentheid gebruik maak om julle Hartlik te Bedank vir AL die insiggewende informasie die afgelope weke oor “Die Oefen”!

RSG is permanent aangeskakel by Heath’sHaven EN ons Slaap met die radio “Aan”!

Net EEN GR👀T Probl🌟🌟m met RSG..
Die Radio Stasie IS Verslawend!
Luister na Elke Liewe insetsel..
Hartlik Dankie vir Elke Omroeper wat Ons Lewens SO verryk!

Hiermee ‘n foto van die PTA Park Run.. 😁
{Iets met G🌞🌝L}
{{Soos aangevra}}

Stap Groete:)
Elize Heath”

Stuur julle foto’s waar julle aan ‘n Parkrun deelneem of enige ander oefeninge doen aan gesond@rsg.co.za. Ons wil hoor en sien hoe dit gaan.