Die tienerbrein, gedrag en gemoed


Die tienerbrein

Wat veroorsaak die skielike verandering in tieners se gedrag? Watter rol speel die skielike toename in verbindings in die voorste gedeelte van die brein, die prefrontale korteks, in tieners se gemoed en gedrag?

Die skanderings toon hoe die brein volwasse word.

Hoe die brein se volume grysstof toeneem en dan weer afneem.

Luister ook:

https://www.rsgplus.org/kinders/hoekom-slaan-mens-toe-in-n-eksamen/

Lees ook:
https://www.stanfordchildrens.org/en/topic/default?id=understanding-the-teen-brain-1-3051

https://www.nimh.nih.gov/health/publications/the-teen-brain-6-things-to-know/index.shtml