Hoekom is sommige mense uitskieters?


Hoekom is party mense meer suksesvol as ander of presteer soveel beter? Is Mozart met ’n simfonie of twee in sy kop gebore? Selfs binne dieselfde gesin het jy soms jou uitskieters en dan weer ander wat net nooit uit die briekblokke kom nie.Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor prestasie en sukses.

Lees en luister ook na die vorige programme in die reeks Die Geheime van die Brein:

https://www.rsgplus.org/programme/die-geheime-van-die-brein/hoe-neem-die-brein-besluite/

https://www.rsgplus.org/programme/die-geheime-van-die-brein/wat-gebeur-met-die-ouer-brein/

https://www.rsgplus.org/programme/die-geheime-van-die-brein/hoe-werk-jou-brein-met-leeswerk-en-geloof/