Wat het dagdrome met die leerproses te make?


Left and Right brain functions

Soos wat die kinderbrein ouer word, leer dit meer en meer uit sy ervaringsomgewing en die mense in dié omgewing. Leer begin met ‘n doelwit, maar dit volg ook sekere patrone en konvensies. Vir kinders is dit belangrik dat die fondasie vir leer reg gelê word, en vir ouer mense is dit belangrik dat hulle oor hulle leerproses sal nadink. Waar pas dagdrome hierby in, en hoekom is dit goed vir jou brein?

Luister ook:

https://www.rsgplus.org/opvoeding/die-geheime-van-die-brein/