Oudste sjokoladewinkel in Sisilië gebruik geen suiker
Donderdag 2 November 2017
Martelize Brink besoek die oudste sjokoladewinkel in Sisilië, waar hulle van die geskiedenis van sjokolade tot by die Aztec samelewing, wat eens in Sisilië floreer het, vertel. Hulle verduidelik hoe sjokolade daar gemaak en “geslaan” word.