Oujaarsaand op RSG
Ons het ‘n spesiale program saamgestel om saam met ons luisteraars die oujaar totsiens te wuif en 2019 in te dans.
Hier is ‘n voorsmakie van wat op jou wag:
19:00 Kommentaar
20:00 Nuus
20:05 Operette Gala – Wouter de Wet
21:00 Nuus en Temperature
21:10 Spesiale Oujaarsaand Vers en Klank – Margot Luyt
22:00 Inbel oor laaste gedagtes vir Oujaar (2017)
22:30 Weer
22:40 Oujaarsaand konsert-opname (met aftelling van oujaar) – Johan Rademan
00:05 Oujaarsaand Gedagte
Geen Nuus om 19:00, maar wel om 20:00.
Sterre en Planete, Fiks vir die lewe, 23:00 Nuus, Dis Opera en Sondagaand Laat staan oor