Watter opsies is daar as jy vóór matriek skool verlaat
Johan van Lill praat met Nika Oberholster, ’n arbeidsterapeut en ’n gestremheidspesialis, oor hoe om jou kind…
Nuwe wet sal mense wat oor kwalifikasies jok, vasvat
Ian Wessels gesels met Igna Klynsmith oor:
- konsepwetgewing om werksoekers, wat oor hulle kwalifika…
Hanteer ‘n beheervraat só
Wanneer moet jy beheer neem, en wanneer moet jy laat gaan? Die span verduidelik hoekom die verstaan…
Pensioen: Minstens 7x jou jaarlikse salaris is nodig vir gemaklike aftrede
Pensioen- fondse en aftrede was die afgelope ruk weer pal in die nuus, weens die Steinhoff korrupsie s…
Hoekom lê sekere voëls blou eiers?
Wetenskaplikes beantwoord luisteraarsvrae in dié program onder leiding van Chris Swan…
Waarom kan ons nie die Suiderligte in Suid-Afrika sien nie?
Kraaie is baie slim
Groeipyne: kinders het ook ‘me time’ nodig
Johan van Lill praat met Karin Steyn, ’n voorligtingsielkundige, oor die belangrikheid van eie-tyd…
Wat’s die verskil tussen ‘n donkie, esel, muil en knopkoppie?
Luisteraarsvrae oor togaswaaier, spanspek en knopkoppie word hanteer. Die aanbieder is Ma…
Kyk ek na ‘n ster of ‘n planeet?
Daar is heelwat mense wat in die aand na die sterre kyk, en dan wonder “kyk ek na ‘n ster of is dit ‘n planeet?”…
Dié regskwessies is vir elke motoris van belang
Strafregkenner Llewellyn Curlewis bespreek verskeie strafregkwessies wat motoriste raak, soos wat kan gebeur as…
Wat is die impak van landbou-tegnologie op plaas-arbeid?
Die Bruto Binnelandse Produk het in die derde kwartaal met 2% gegroei danksy die landboubedryf. Mynbou en ver…
‘n Psigiater gee raad teen Kersfees ”blues”
Hoewel die tyd vir baie mense ‘n vreugdevolle tyd is, veroorsaak dit vir ander spanning en laat dit sommiges t…
O my #&%@$!, my kind vloek soos ‘n matroos
Johan van Lill praat met Quinton Adams, ‘n opvoedkundige sielkundige, oor hoe ouers dit kan hanteer wanneer h…
Dramatiese dierefoto’s en hoe hulle geneem is
Kyk hierdie fantastiese nabyskote van wilde diere. Die vraag is net: hoe op aarde het die fotograwe so naby aan die diere gekom?
Skokfeite oor mensehandel, ook in SA
Nedine Blom en Claudia Burger vertel vir Johan Rademan van die gevare van mensehandel, en die maniere waarop men…
Hoe praat jy met jou kind oor seksualiteit?
Johan van Lill praat met sielkundige en seksoloog dr Marelize Swart oor hoe om met kinders oor seksualiteit t…
Geslagsrolle in gesin, verbale geweld en oordrewe klem op manlikheid…
Johan van Lill praat met Lourens van Niekerk, die terapeutiese bestuurder van Childline in Noordwes, oor hoe g…
Byna 80% van Graad 4’s kan nie met begrip lees nie
Byna agt uit tien graad 4 leerlinge in Suid-Afrika kan nie met begrip lees nie. Hoe skep ons dan ‘n leeskultuu…
Waar kom liggaamshitte vandaan?
Sondag 3 Desember 2017
Wetenskaplikes beantwoord luisteraarsvrae in Hoe verklaar jy dit? onder leiding van Chris Swanepoel.
-
…
Is staatskaping hoogverraad?
Strafregkenner Llewellyn Curlewis kuier by Ian Wessels en Igna Klynsmith om luisteraars se vrae te beantwoord. …
Hoe vinnig neem plante water op?
- Wat ve…
Help jou oorgewig kind só
Is jou kind oorgewig?
Donderdag 23 November 2017
Johan van Lill kyk na obesiteit by kinders. Hoe kan ouers dit voorkom en han…
Beraad om kwaksalwer-wetenskap hok te slaan
‘n Internasionale beraad om kwaksalwery, pseudo-wetenskap en valse nuus oor gesondheidsorg teen te werk, het va…