Luister weer: ‘Marine-misdaad: Die slagting in ons oseane’
Marine-misdaad: Die slagting in ons oseane is ‘n dokumentêr deur Martelize Brink.
Skakel in vir ‘n ondersoekende dokumentêr oor die ma…
Die belangrikste konflikgebiede in die wêreld is…
Die wêreld gaan gebuk onder tientalle gewapende konflikte. Van die konflikte sluit onder meer Israel se oorlog teen Hamas, Rusland se…
Die trauma wat emigrasie veroorsaak
“My ouma bly in ‘n rekenaar”, het ‘n kleinkind van ‘n Suid-Afrikaanse ouma vertel. Die kind woon in die buiteland en sy ouma in Suid-…
Só maak RSG ‘n verskil in mededingende radiolandskap binne sy uitsaailisensie-voorwaardes
RSG se bestuurspan sit na aanleiding van onlangse kommentaar en mediaberigte, uiteen hoe ‘n Openbare Uitsaaier werk, wat OKOSA se bepalin…
Koning Charles vereer John Kani
John Kani
Koning Charles het laat verlede jaar die Suid-Afrikaanse veteraan akteur en dramaturg, dr. John Kani vereer met die Ord…
Wie het ‘n reg op stemreg?
Veronique van Heyningen en Igna Klynsmith bespreek onder meer Suid-Afrikaanse regte ten opsigte van stemreg, asook die reg van openba…
Nuwe transmissiemaatskappy gaan meer as R200 miljard in sy transmissienetwerk investeer
Nuwe transmissiemaatskappy gaan meer as R200 miljard in sy transmissienetwerk investeer
10 Januarie 2024Dr Mteto Nyati, voor…
Dié ondernemings moet as “verantwoordbare instansies” by die FIC registreer vir SA om van die gryslys te kom
Dié ondernemings moet as “verantwoordbare instansies” by die FIC registreer vir SA om van die gryslys te kom
10 Januarie 2024Adv…
Hoekom is dit belangrik om diep asem te haal?
Die belangrikheid van diep-asemhalingsoefeninge
10 Januarie 2024Martelize gesels oor die belangrikhied van diep-asemhali…
Luister weer na ‘Kontant op die kant’ oor geldmaak uit ‘side hustles’
Luister vanaand na Kontant op die kant, ‘n dokumentêr deur Renaldo Schwarp.
Die dokumentêr, ‘Kontant op die kant’ gaan nie net oor ek…
Hoe vlieg vliegtuie onderstebo as juis die vlerkvorm hulle laat vlieg?
Hoekom hou miere van jou toonnaels?
Wat is die verskil tussen ‘n spinnekop en insek en hoekom help dit om verstaan?
En hoe vlie…
Kan die regering se nuwe energieplan beurtkrag vinnig afskakel?
Kan die regering se nuwe energieplan beurtkrag vinnig afskakel?
Chris Yelland, onafhanklike energie-ontleder en besture…
SA vs Israel: wat sal die gevolge wees van dié hofsaak?
Suid-Afrika het Israel by die Internasionale Geregshof in Den Haag verkla onder meer, weens beweerde volksmoord. Die saak word eersko…
As ‘n beseerde skadevergoeding eis van die eienaar van ‘n troeteldier…
Igna Klynsmith bespreek ‘n saak wat handel oor ‘n beseerde persoon wat skadevergoeding eis van die eienaar van ‘n huisdier.
Dan praa…
Gaan die ANC dieselfde pad stap as die NP?
2023-Boekhoogtepunte
Hoekom so groot verskil tussen die verbruikersprys en landbouers se prys vir makadamia-neute?
Reën het die afgelope paar weke in verskeie dele van Suid-Afrika voorgekom. Is die hoeveelheid buitegewoon en hoe lyk vooruitsigte?…
Gesonde aanraking is baie belangrik vir kinders se ontwikkeling
Foto: Jessca Lutz
Sportsmasseerterapeut en liggaamstegnikus Miki Kruger gesels met Martelize oor die belangrikheid van goeie ge…
Hoe goeie toegang het die sitrusbedryf tot markte in die VSA en Europa?
Luister weer na hoe jukskei oor die afgelope byna 300 jr ontwikkel het
Vir 290 jaar in die Sandput – Marize de Klerk kuier op die jukskeibaan.
Marize de Klerk & Heklaas Taljaard (Tallies) met die sy boe…
Ken jy die woord kletsnat?
Ken jy die woord kletsnat? Waar kom die woord “laaitie” vandaan? En waarom kry sommige plekname ‘n lidwoord vooraan?
Dit is van die l…
Daar is ‘n verskil tussen bosverdigting en bosindringing
In Suid-Afrika word bosverdigting en bosindringing dikwels verwar. Talle grondeienaars sit met die probleem van bosverdigting en volgens …
Die jongste inligting oor wild- en landbougrond-pryse
Adjunk Direkteur Landbou Ekonomie by die Wes-Kaapse Department van Landbou Riaan Nowers, deel nuttige data omtrent wild en landbougrond p…
Hoe ontstaan ‘Fairy circles’?
Pieter de Jager van Albertinia is in Oktober vanjaar aangewys as Graan SA se Graanprodusent van die Jaar. Ons luister weer wat hy te …