Poësie: Sulamiet deur Lina Spies
Gedigte: Sulamiet deur Lina Spies DEBUUT
Uitsaaidatum Sondag 13 November om 21.10
Sulamiet is die digter en letterkundige Lina Spies se ..
Die onsigbares: Vlug 295 – Die Helderberg lugramp
Krisjan Fourie
Nic de Jager
Debuut
Die onsigbares
Uitsaaidatums: Maandag 14 November – Vrydag 18 November, 10.40
Klankstories g..
Identifiseer ons paddas só
Dis padda-seisoen! En net soos voël-kyk raak padda-jag al hoe gewilder. In Suidelike Afrika is nie minder as 161 verskillende padda-spesie..
Staatskapingverslag: Die jongste nuus
Die jongste nuus na aanleiding van die staatskapingsverslag
- Die Gupta-beheerde Tegeta-steenkoolmaatskappy het Eskom ingelig dat hy va..
Die Boeing koek
Comair en British Airways vier hulle twintig jaar vennootskap. Hulle nuwe vloot van Boeing 737-800 ZS -ZWH land ook binnekort in SA. Toe b..
Tariq: die snoekerkampioen wat motorfietsleerbaadjies maak
Haidee kuier by Tariq Samsodien. Sy pa het hul kleremaak-besigheid in 1952 begin en hy is onlangs oorlede. Tariq maak motorfiets-leerbaadj..
RSG se ywerigste tuinmaker se beste tuinwenke
Die ywerigste tuinmaker by RSG, Derrich Gardner van Saterdagoggende se Brekfis met Derrich-faam, gee sy 8 beste tuinwenke.
Groot dele v..
Kom beleef (weer) ons Gesondheid en Styl buite-uitsending
Ons Gesondheid en Styl buite-uitsending by Thaba Eco Hotel was ‘n groot sukses. Meer as 250 luisteraars het dit bygewoon en saam met RSG s..
Moet my kind Graad R herhaal of is hy skoolgereed?
Johan van Lill praat met Wilna van Rooyen, hoof van die Leeuwenhof Akademie se pre-primêre afdeling, oor hoe ouers daaroor moet dink as hu..
SA uit die Internasionale Strafhof – wat beteken dit?
Wat is die voordele en nadele van Suid-Afrika se beoogde ontrekking van die Internasionale Strafhof?
Luister hier na die volledige prog..
Nuwe boekvoorlesing = Amraal
Woensdag 26 Oktober begin ons nuwe boekvoorlesing – AMRAAL deur Marinda van Zyl.
Die storie
Die storie van Amraal en sy mense begin by..
Die wêreld se kleinste pasaangeër
Die kleinste pasaangeër in die wêreld is pas in Mediclinic Panorama in Kaapstad ingeplant. Dié reeks van vier inplantings is die eerste ko..
Word die osoonlaag dunner? En wat dan van velkanker?
Wetenskaplikes meen dat sekere soorte besoedeling veroorsaak dat die osoonlaag dunner word. En dit veroorsaak op sy beurt dat daar ‘n toen..
Hoe het ‘n skilpad se dop ontstaan?
Kan siektes oor ‘n afstand genees word? Wat het aanleiding gegee tot die ontstaan van ‘n skilpad se dop? En kan gekonfiskeerde drank nie b..
Wat boere in hul testamente moet sit
Die reeks programme oor regskwessies wat veral boere raak, gaan voort met Volker Kruger wat Igna Klynsmith en Ian Wessels se vrae beantwoo..
Wat kan jy verwag van Gordhan se mediumtermyn begroting? Luister regstreeks 13.45 – 15.45
Wat kan jy verwag van die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, se begrotingsrede vir die mediumtermyn? Anita Visser praat met die hoof ..
Daar’s meer skoenlappersoorte in die Kalahari as die hele Brittanje
Het jy geweet daar is meer skoenlappersoorte in die Tswalu Kalahari Wildreservaat as in die hele Brittanje? Die inligting is bekend gemaak..
Wat van McBride en OPOD?
Die Minister van Polisie, Nathi Nhleko, sê sy werksverhouding met die hoof van die Onafhanklike Polisie Ondersoekdirektoraat, Robert McBri..
Luister weer na Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
#Fees must fall, en di..
Wat is die verskil tussen bipolêr 1 of 2, en ander vrae
Louis en Lise bespreek luisteraarsvrae oor die verskil tussen bipolêr 1 en 2 en depressie; hoe om met jou werknemers oor die weg te kom; e..
Só help radio-aktiwiteit dokters om in die liggaam te sien
Ek moet erken ek is nogal skrikkerig as ek die woorde radio-aktiwiteit, bestraling en kernkrag hoor. Maar dokters span radio-aktiwiteit in..
Dit gaan goed met Phalo!
Phalo (links) en Petrus (regs)
Ek het Woensdagmiddag 12 Oktober saam met Phalo Gayiya van De Doorns, wat drie maande gelede ‘n hartoor..
Hoe word aangebore hartdefekte in babas herstel?
Ons gesels Woensdag met dr Susan Vosloo en dr De Villier Jonker oor hoe hartdefekte in babas herstel word.
Hier is inligting oor die be..
As ‘n kind kanker kry
As ‘n kind met kanker gediagnoseer word, is dit gewoonlik ‘n groot skok vir die gesin, want kinders is dan veronderstel om te kan uitsien ..