PraatSaam: Moet ons kiesstelsel verander?
Maandag 24 April 2017
Die land se proposionele verteenwoordigingsstelsel is gevaarlik en gee politieke partye te veel mag, meen Blade Nzimande, sekretaris-generaal van die SAKP. Moet die kiesstelsel verander word en hoe kan dit gedoen word?