Hoe affekteer ‘n ouer se psigiatriese probleme ‘n kind? Luister weer Groeipyne


Hierdie week in Groeipyne gesels Johan van Lill met pastorale berader, dr Deon Bruwer, oor die impak wat psigiatriese probleme by een of albei ouers kan hê op die kinders en die gesin en hoe om dit te hanteer.

Luister hier na die bespreking op Groeipyne.

Stuur gerus vir Johan ’n e-pos as jy die gaste se kontakbesonderhede soek of enige kommentaar het op die program. Sy e-posadres is groeipyne@rsg.co.za.